bloubulblog.co.za

Die nie-amptelike Blou Bul ondersteuners blog

Pasop vir Bakkies!

Posted by Laagvat February - 17 - 2011 - Thursday 3 COMMENTS

Bakkies Botha bit the Apple logo.

Bakkies Botha has already been to Mars; that’s why there are no signs of life.

Bakkies Botha doesn’t flush the toilet, he scares the sh*t out of it.

Bakkies Botha can strangle you with a cordless phone.

Death once had a near-Bakkies Botha experience.

Bakkies Botha can slam a revolving door.

Bakkies Botha doesn’t need a GPS.

Bakkies Botha decides where he is.

Bakkies Botha was in all 6 Star Wars movies… As The Force.

The sheep on Bakkies Botha’ farm are the ones that give us steel wool.

Heyneke Meyer het die week, in ‘n onderhoud met Rugby365 se Jan de Koning, gesê dat as dit nie vir John Smit was nie, Victor een van die beste Bokkapteins ooit kon gewees het. Meyer gaan ook aan om te sê dat Matfield lynstaanspel eiehandig verander het.

Toe Matfield in die laat 90′s begin speel het, het hy nie baie bewonderaars gehad in die Jakarandastad nie. Volgens sy kritici was hy nie ‘n tipiese Blou Bul-slot nie, en hy het hom aangesluit by Griekwas. Hy het dan ook in 1999 en 2000 vir die Cats in die Super 12 uitgedraf. Meyer sê die volgende hieroor:

Wil jy deel wees van blou bul blog?