bloubulblog.co.za

Die nie-amptelike Blou Bul ondersteuners blog

Kom speel saam op Superbru

Deur Laagvat January - 25 - 2012 - Wednesday

bloubulblog sal oudergewoonte weer ‘n SuperBru groep hê vir die komende Super Rugby seisoen.

Ons pool code is brawfray.

Sluit gerus aan by ons, en kom wys ons wie is baas (eintlik weet ons almal Blou Bulle is Baas…). Ons is nog op die uitkyk vir ‘n prys of drie, as enigiemand dalk idees het, laat weet ons. Ek het kontak gemaak met die mense van Puma, maar hulle wou nie nou betrokke raak by ons nie.

Julle is welkom om die poel se details aan te stuur vir familie, vriende en kollegas. Die grootste wat een van ons SuperBru groepe tot nog toe was, was so net meer as 200 spelers. Ons sal graag die 300-speler merk wil verbyvat die jaar.

Mag die beste Bul-ondersteuner wen!

5 Responses to “Kom speel saam op Superbru”

  1. Soos ek gesê het op SuperBru… Die prys is MYNE!! Mwhahaha *Evil Laugh* Mwhahaha

  2. avatar Owen Meany says:

    Laagvat ek het gerigistreer en wag op goedkeuring.

  3. avatar Owen Meany says:

    Dankie Laagvat. Ek lees maar meer die artikels. Baie interresant, sal so nou en dan my mening gee.

  4. avatar bloubloubul says:

    Ek het jou pool gejoin. Hoop hierdie jaar is n goeie een vir ons. Almal wat my pool ook wil join is welkom. My poolcode is hypeluna

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.

Wil jy deel wees van blou bul blog?